Sorry, you do not appear to have the flash plugin installed. Please click here to download flasplayer 9
Victor Matfield Gholf Toer ten bate van liefdadigheid
Elke speler ontvang 'n gholf hemp en pet asook ander geskenke. Daar is meer as R 35,000.00 se pryse op die spel en die kompetisie is 'n beterbal stableford. Daar sal ook verskeie "nat" putjies op die baan wees.
Putjie borgskappe is beskikbaar teen R 5,000.00 elk wat 'n 4-bal insluit.
30 April Woodhill Buiteklub in Pretoria
Kostes per speler beloop R 650.00 Pieter Koen is die MC en gaan ons vermaak die aand.
7 May @ Euphoria Golf Estate & Hydro in Naboomspruit
R 750.00 pp of R 3,000.00 per 4-bal : Karretjie met GPS ingesluit